Kaapstad – Die lugmag sukkel om sy transformasieteikens te haal omdat daar nie genoeg geld beskikbaar is om pakkette aan senior wit offisiere te betaal nie. Lt.genl. Carlo Gagiano, hoof van die lugmag ...
Die laerskole distrikte krieketweek in Noordwes wat tussen Vrydag en gister plaasgevind het, het amper nie gebeur nie, berig Potchefstroom Herald. Dit nadat sommige distrikte nie aan transformasie ...
Die laerskole distrikte krieketweek wat onlangs plaas gevind het, het amper nie gebeur nie. Dit nadat sommige distrikte nie aan transformasie teikens voldoen het nie, en die kostes vir spelers volgens ...
Nadat Absa as ’n borg van rugby onlangs laat blyk het hy is bekommerd oor te min swart spelers in Curriebekerspanne, het ’n groep mense – hoofsaaklik wit – sterk beswaar aangeteken teen wat hulle ...