MIKE BROWN het vanuit die Wimpy in Harrismith op pad terug van sy jaarlikse vakansie in KwaZulu-Natal gereageer op my e-pos waarin ek hom vra om 'n onderhoud. Ja, hy beantwoord nog sy eie e-pos - ...
’n Ronde lyf, ’n koddige kort enjinkap, blinkgevryfde bykomstighede, plat wieldoppe en dan daardie flankeer-kopligte met lang staal wimpers. Daar staan sy, vlekkeloos in haar ligblou gewaad. Ja, die ...