Jy hoor dit orals. Dis soos braai-zen. As die Boereworsgordyn oopgaan en die kuiervertonings afskop, bestaan die klankbaan uit slegs een refrein: "Ooooooou Rypêrd!" Wat is dit aan die? liedjie se ...
“‘n Ou het my eendag voorgekeer en gesê: ‘Hallo, ou Ryperd’. Toe het ek maar gerunnik, want my naam is Dozi en nie ou Ryperd nie.” So het die Zoeloe-sanger onder luide gelag verlede week vir ongeveer ...
VEREENIGING IS VANJAAR 130 JAAR OUD. OM DIT TE VIER, KYK VAALWEEKBLAD TERUG NA DIE INTERESSANTE MENSE WAT DEEL VAN DIE STAD SE GESKIEDENIS GEWORD HET. DIE SANGER CHRIS BLIGNAUT WAS EEN VAN HULLE…..