Met rympies en danspassies sorg Edwina Solomons dat leerlinge van oor die wêreld heen op die skoolbanke in Johannesburg Afrikaans met inklusiewe onderwys baasraak.
Die berig “SAOU sê oor skole se sukses” (VB, 14/02) verwys. Soms kry belangrike gebeure nie die nodige aandag in die media nie. ’n Goeie voorbeeld is die uitsonderlike prestasies van Afrikaanse skole.
Terwyl talle studies op die swak geletterdheidsvlakke van Suid-Afrikaanse skoliere wys, doen Solidariteit Helpende Hand ’n reusestap om tradisionele geletterdheid en sogenaamde “nuwe” geletterdheid ...
Afrikaans is op 8 Mei 1925 amptelik as taal in Suid-Afrika erken en PLS het van hierdie geleentheid gebruik gemaak om die geskiedenis en kultuur van die taal te vier. Met hulle Afrikaansweek verlede ...